Greenpeace sê hernubare opsies is beste vir SA

Greenpeace Africa sê Suid-Afrika het nog nie naastenby begin om die potensiaal van sy hernubare energie te ontgin nie. Die minister van Minerale Hulpbronne en Energie, Gwede Mantashe, het 25 nuwe hernubare energieprojekte aangekondig wat wind- en sonkrag teen rekord lae-pryse vir die land sal voorsien. Thandile Chinyavanhu van Greenpeace Africa sê hulle is verlig die nuwe voorkeurbieërs gaan aflandige wind- en sonkrag lewer. Dit sal bydra tot die diversifisering van die land se energiemoontlikhede, wat tot nou toe hoofsaaklik koolstofgedrewe was: