Greenpeace sê Brittanje stort onwettig plastiek

Brittanje se afvalplastiek word na Turkye verskeep waar dit onwettig gestort en verbrand word, sê Greenpeace. Die organisasie sê 40 persent, oftewel 210 000 ton van Brittanje se afvalplastiek is in 2020 na Turkye geneem, maar nie herwin nie.   


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *