Gradering van diere verminder verliese vir boere

Die Suid-Afrikaanse Rooivleisprodusente-organisasie en die Nasionale Wol-kwekersvereniging het bekend gemaak dat veeprodusente se verliese beduidend afgeneem het danksy die gradering van slagdiere. Die syfers volg uit ‘n opname wat die twee organisasies op meer as 1 100 plase gedoen het. Volgens Denene Erasmus van die Farmers Weekly-publikasie is die vordering tussen 2008 en 2020 gemonitor. Sy verduidelik…