Wynbedryf op die rand van ineenstorting

Die wynbemarkingsliggaam Vinpro sê ‘n nuwe opname toon dat die bedryf die jongste verbod van twee weke op drankverkope weens die Covid-19-inperkings moes absorbeer ná 19 weke se verlies aan inkomste die afgelope 15 maande. Vinpro sê die situasie het ‘n vernietigende uitwerking op die wyn- en toerismesektore wat meer as 269 000 mense in diens het. Vinpor se besturende direkteur, Rico Basson, sê 46 persent van die handelsmerke en plase in swart besit is van mening dat hulle nie die volgende jaar sal oorleef nie: