Graanpryse: Fantasties vir produsente, blêh vir verbruikers

Die advokaat vir die Fishrot-verdagte Tamson Hatuikulipi, Richard Metcalfe het vandag die hoofondersoekbeampte by die Teenkorrupsie-kommissie, Andreas Kanyangela ondervra. Metcalfe wou weet hoekom Hatuikulipi nie borg moet kry nie.