‘Daar’s baie wat Tamson sal help om weg te kruip as hy borg kry’

Die advokaat vir die Fishrot-verdagte Tamson Hatuikulipi, Richard Metcalfe het vandag die hoofondersoekbeampte by die Teenkorrupsie-kommissie, Andreas Kanyangela ondervra. Metcalfe wou weet hoekom Hatuikulipi nie borg moet kry nie.