Goodall onthou haar eerste ontmoeting op Wêreld Simpansee Dag

Dit is vandag Wêreld Sjimpansee Dag. Mense regoor die aarde word daarmee verenig in hul viering van die wonder en belangrikheid van sjimpansees. Dit herdenk ook Jane Goodall se aankoms as 26-jarige in 1960 by die Tanganyika-meer in Gombe, Tanzania om die diere te bestudeer. Goodall se insig oor sjimpansees se toegeneëntheid, hul dinamiese geaardhede en intelligensie het die wetenskap se siening oor dié diere en die mens se verhouding met ander diere vir altyd verander. Sy onthou haar eerste navorsingsreis met deernis: