GOOD verwelkom aksie oor steenkoolmafia

Die GOOD-party het die Inkomstediens se aanslag verwelkom op wat glo ‘n gesofistikeerde misdaadsindikaat van beweerde steenkoolsmokkelaars is. Hulle het na bewering ‘n groot rol gespeel om die energiekrisis te vererger. Die sekretaris-generaal van die GOOD-party, Brett Herron, sê die diens het ‘n inter-regerings soek- en beslagleggingsoperasie van stapel gestuur, gebaseer op beweerde belastingmisdade wat lede van die groep gepleeg het: