GOAN-lidmaatskap moet hernu word, jongste oor nuwe wapenwet

Die Namibiese vereniging van wapeneienaars, bekend as GOAN, wil lede inlig oor die komende hernuwing van lidmaatskap. Intussen sê die vereniging die nuwe wetgewing in verband met wapeneienaarskap staan steeds stil. Kallie Venzke, die vereniging se voorsitter het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.