Gift of the Givers vind oorlewende van aardbewing

Die Suid-Afrikaanse Organisasie, Gift of the Givers-reddingspan werk saam met die Omani-reddingspan om te soek na oorlewendes wat vasgekeer is onder die puin van die aardbewing in Hatay, Turkye. Meer as 35 000 mense is in die aardbewing in Turkye en Sirië dood. Die span van Gift of the Givers kon daarin slaag om met snuffelhonde ‘n oorlewende uit die rommel te red. Gift of the Givers se voorsitter en stigter, dr Imtiaz Sooliman het meer.