Gideon se Robben-eiland uitdaging verloop goed

Die Namibiese para-atleet swemmer Gideon Nasilowski is op die oomblik besig met sy Robben-eiland uitdaging. Hy het vanoggend weggetrek om die ongeveer 7,5 kilometer af te lê en Buttons Heyns, sy afrigter, is by hom met die jongste.