Namibiërs woon nadoodse ondersoek in Botswana byNovember 15, 2021

Die nadoodse ondersoek van die drie Namibiërs en hulle Zambiese familielid begin vandag in die laerhof in Botswana. Die vier is in November verlede jaar doodgeskiet deur lede van die Botswana-weermag. Sinvula Mudabeti, een van die leiers van die Namibian Lives Matter-beweging is op die omblik in die buurland om die verrigtinge by te woon…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *