Geweld teen kinders moet aangespreek word

Die voormalige kinderadvokaat, Ingrid Husselmann, het, na aanleiding van die nuus dat die ses-jarige Arian Oswyn wat gedurende die eerste week van Oktober op Karibib vermis geraak het, die naweek begrawe word met Kosmos 94.1 Nuus gepraat. Sy dood was uiters gewelddadig en herinner aan die moord van Cheryl Avihe Ujaha op 28 Augustus 2018. Husselmann sê geweld in Namibië, en veral teenoor kinders, is uiters kommerwekkend.