Geweld in Gaza en Israel duur voort

Die ergste geweld in Gaza en Israel in meer as sewe jaar woed voort terwyl die Israelse weermag volgens berigte uit Jersulem gereed maak om met aanvalle deur sy grondmagte in Palestynse gebiede te begin te midde van ‘n stygende dodetal in die konflik.Die Amerikaanse regering het intussen by monde van die Withuis se mediawoordvoerder Jen Psaki die Biden-regering se standpunt oor die konflik so opgesom.