Gevangenes kla oor kos, ruimte

Die Namibiese ombud, Basilius Dyakugha het met gevangenes in die Windhoek-fasiliteit besoek om klagtes aan te hoor. Hy het ook met van die Fishrot-verdagtes, soos Sacky Shanghala en Bernhardt Esau, as verhoor afwagtende gevangenes vergader. Daar is klagtes onder die groep oor te min spasie. Dyakugha het sy besoek so beskryf.