Gesondheidsdirekteur sê staatshospitale is gereed vir feestyd

Tydens die feestyd vind baie ongelukke plaas, veral op ons nasionale paaie. In die meeste gevalle vereis hierdie ongelukke professionele nooddienste soos ambulanse en mediese aandag. Kosmos 94.1 Nuus het na die Namibiese gesondheidsministerie uitgereik om uit te vind of die ministerie al sy arsenale in plek het wanneer hulle op noodoproepe tydens feesseisoen ontbied word. Die ministerie se uitvoerende direkteur, Ben Nangombe het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Nangombe het ‘n beroep op Namibiërs gedoen om veilig te bestuur.