Geslagsgeweld was die fokus op Copps 94.1

Vrydagaand se Copps 94.1-program het die klem gelê op geslagsgeweld. Kenners meen die tipe voorvalle sal toeneem namate finansiële druk as gevolg van werksverliese en stygende voedselpryse ook toeneem. Die span op grondvlak het verskeie kwessies gehad, soos Francois Lottering verduidelik.