Die Eagles is deur!

Namibië se oorwinning teen Ierland in die T20-Wêreldbeker in Abu Dhabi het die Eagles laat deurdring na die Super -12. Sie span speel komende Woensdag teen Skotland. Die man van die wedstryd, oud-Protea David Wiese het met die media gepraat…

En kaptein Gerhard Erasmus…