Geniet Namibiese films so

Daar was die afgelope paar jaar uitstekende Namibiese films wat uitgereik is en Tala Namibia, ‘n aanlyn stromingsdiens, bied tot 19 Mei lede van die publiek die geleentheid om meer as 200 films te geniet. Sophia Haikali, een van die organiseerders van die geleentheid, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.