Gemeenskappe vertrou eerder tradisionele en godsdienstige leiers oor Covid

Gemeenskappe in die Zambezi-streek sê hulle sal meer ontvanklik vir Covid-inenting wees as entstowwe se veiligheid deur tradisionele en godsdienstige leiers verseker word, want hulle vertrou dié leiers meer. Verskeie gemeenskapslede het dit tydens onlangse besprekings in nege streke oor lae inentingskoerse aan die gesondheidsministerie gesê. Die goewerneur van die Zambezi-streek reageer hierop.

Die goewerneur gesels ook oor die reën en gewasproduksie in sy streek.