Geingob, Ramaphosa spreek medelye uit met Suid-Korea

President Hage Geingob het sy medelye betuig met die regering en mense van Suid-Korea nadat minstens 153 mense tydens Halloween-vierings in ‘n samedromming dood is. Die tragedie het in die hoofstad Seoel plaasgevind toe skares deur ‘n nou stegie in ‘n besige naglewe-buurt beweeg het. Intussen het President Cyril Ramaphosa ook ‘n brief van medelye aan President Yoon Suk-yeol gestuur. Sy woordvoerder, Vincent Magwenya…