Geingob besoek Namdia, komende 5 jaar onder die loep

Namdia is uiters belangrik vir die staatskas en betaal jaar op jaar dividende aan die regering. Maandag besoek President Hage Geingob die Namdia-kantore om onder andere, inligting te ontvang oor die maatskappy se strategiese plan vir die volgende vyf jaar. Namdia se skakelbeampte, Beverley Coussement het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.