Geen verligting vir huishoudings nie

Terwyl daar verskeie oorsake is vir die hoë voedselpryse, wat faktore soos te veel reënval insluit, is daar geen aanduiding dat die pryse oor die volgende paar maande sal daal nie. Dit is goeie nuus vir produsente maar, huishoudings sal besteding verder moet inperk soos Dr Johnny van der Merwe ‘n Landbou Ekonoom en Senior Dosent aan die Noordwes Universiteit dit verduidelik…