Geen stam is meer of minder vatbaar vir Covid nie

Fopnuus oor Covid-19 is volop in Namibië en die jongste is dat die virus het sekere stamme in die land doodmaak. Die spesialis en voorsitter van die tegniese raadgewende komitee vir MIV/Vigs in Namibië dr. Ismael Katjitae sê daar is geen data wat aandui dat enige stam meer of minder kwesbaar is vir Covid nie.