Gauteng se sportdepartement vermors R1m

Die DA in Gauteng veroordeel wat hy beskryf as die onverantwoordelike vermorsing van byna ‘n miljoen Suid-Afrikaanse rand op ‘n geleentheid van die provinsiale sportdepartement. Die departement het in Augustus ‘n vroue-in-sport dialoog aangebied en byna ‘n miljoen rand betaal om die geleentheid te reël. ‘n DA-woordvoerder, Kingsol Chabalala, sê die geld kon gebruik word om nedersettings se sportgeriewe op te knap: