Gasvryheidsverniging van Namibië spog met eerste vroulike voorsitter

Die Gasvryheidsvereniging van Namibië spog met sy eerste vroulike direksievoorsitter, Janet Wilson Moore van Legacy Hotels. Die nuwe uitvoerende raadslede van die vereniging is Ally Karaerua van Natural Selection, Herman Kalipa van Kali Guesthouse, Shuttle & Tours en Suzanne Bonitz Reservation Destination. Hulle sal ondanks die uitdagings van die Covid-pandemie, die Namibiese toerismesektor op die herstelpad probeer plaas. Die uitvoerende hoof van die Gasvryheidsverening, Gitta Paetzold, praat met Kosmos 94.1 Nuus.