Gaan Trump weer staan vir President in 2024?

Donald Trump se skoonseun en voormalige senior adviseur, Jared Kushner, het aan internasionale nuusmedia gesê dat die oudpresident dit haat om te sien wat in die Verenigde State gebeur en ‘natuurlik daaraan dink’ om vir ‘n tweede ampstermyn te staan. Of die voormalige president aan die 2024 presidensiële verkiesing sal deelneem, sê Kushner, met Trump weet jy nooit…