Frankryk erken aandeel in Rwandese volksmoord

Franse President Emmanuel Macron het vandag erken Frankryk het ‘n aandeel in die Rwandese volskmoord van 1994 gehad. Hy het met nederigheid en respek aanspreeklikheid erken en hy vra ook om vergifnis.  


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *