Frankryk beloof 30 miljoen dosisse Covid-19 enstof aan Afrika

President Emmanuel Macron van Frankryk het weer beklemtoon dat sy land Suid-Afrika en Indië se versoek steun dat die vervaardigers van Covid-19 entstof die eiendomsreg daarop tydelik opsy skuif. Frankryk sal volgens Macron ook 30 miljoen dosisse entsof aan Afrika bewillig.