Francois van Coke klop Derick Hougaard in die kryt

Boks.. Die Suid-Afrikaanse rocker, Francois van Coke, was gisteraand die wenner van die Boxop-boksgeveg na ‘n bloedige stryd teen die oud-Springbok Derick Hougaard. Hulle het mekaar in Pretoria in die Time Square-casinokompleks in die unieke boksgeveg gepak.