Four Paws vies oor pandemieverdrag van WGO

Die dierewelsynsorganisasie, Four Paws, sê die nul-konsep van die pandemieverdrag wat die Wêreldgesondheidsorganisasie gepubliseer het, sal mense nie teen die volgende pandemie kan beskerm soos dit tans daaruit sien nie. Die organisasie meen die konsep doen nie genoeg ten opsigte van billikheid of om te verhoed dat patogene van diere na mense oorgedra word nie. Die woordvoerder van Four Paws, Elize Parker, sê regerings wat hulle vir billikheid beywer, moet  aandring op meer as entstowwe en tegnologie: