FlySafair tweede stiptelikste in die wêreld

Die Suid-Afrikaanse lugredery, FlySafai is as die wêreld se tweede stiptelikste lugdiens aangewys. Volgens ‘n jaarlikse gradering, deur die Britse gebaseerde reisdata-maatskappy OAG, is FlySafair slegs met ‘n paar persentasie-punte deur ‘n Indonesiese lugredery geklop vir die top-posisie. Dié Indonesiese lugdiens het met die louere weggestap met ‘n prestasie-koers van 95,63 persent. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt..