FlyNamibia sprei se vlerke na Walvisbaai

FlyNamibia gaan vanaf 28 Oktober sy vlerke sprei en vlugroetes vanaf Eros-lughawe Windhoek na die hawedorp Walvisbaai instel. Die vlugroete sluit aan by die Kaapstadse vlugroete Andre Compion, Fly Namibia, se uitvoerende hoof, sê aan Kosmos 94.1 Nuus hulle is opgewonde oor die nuwe roete.