Floyd se nalatenskap moet verandering wees

Die Amerikaanse President Joe Biden sê die feit dat die George Floyd verhoor verby is beteken nie alles is verby nie. In sy mening moet Floyd se dood iets beteken en daadwerklike verandering in die sisteme van die VSA is nodig, saam met gemeenskaplike aanpassings.