Fishrot het menseregte geskend

Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing hou môre ‘n geleentheid om die menseregteskendings wat die Fishrot-skandaal meegebring het. Die geleentheid loop hand aan hand met die VN se menseregte byeenkoms. Die instituut se direkteur Graham Hopwood, het meer.