Filmkommissie werk hard om Namibië as bestemming te vestig

Die Namibiese Filmkommissie se doel is om ‘n filmbedryf in die land te ontwikkel wat werksgeleenthede skep, en internasionale filmproduksies na die land te lok. Florence Haifene, uitvoerende sekretaris van die kommssie, deel op die sosialemediaplatforms van die inligtingsministerie, hul mandaat en wat van die kommissie verwag word.