Ferrari mik na derde oorwinning

Motorsport: Ferrari mik die naweek na ‘n derde oorwinning in ‘n ry wanneer die Franse Formule Een Grand Prix by Le Castellet naby Marseille plaasvind. Charles Leclerc van Monaco het die wedren in Oostenryk gewen en sy Spaanse spanmaat, Carlos Sainz, het in Brittanje geseëvier. Red Bull se Nederlandse wêreldkampioen, Max Verstappen, het ‘n voorsprong van 38 punte halfpad deur die seisoen