Fase-vyf duur voort tot ten minste môre

Eskom sê hy sal voortgaan met fase vyf-beurtkrag, met die moontlikheid om teen môre een fase te verminder. Die kragvoorsiener se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê sedert Maandagmiddag is vier opwekkingseenhede by vier kragstasies buite werking gestel vir noodherstelwerk, terwyl sewe eenhede weer aanlyn geneem is. Hy sê beurtkrag is ‘n laaste uitweg wanneer daar ‘n gebrek aan opwekkingskapasiteit is en onderbrekings dringend moet kry: