Farrell is steeds nie die man vir die pos nie – Borthwick

Engeland se afrigter, Steve Borthwick, sê hy twyfel glad nie dat Owen Farrell steeds die regte man is om die span te lei nie. Hy het sy span vir die Sesnasies aangekondig met Ellis Genge en Courtney Lawes as onderkapteins. Farrell, wat tans geskors is weens ‘n gevaarlike duikslag teen Gloucester, sal betyds terugkeer vir Engeland se Sesnasies-aanvangswedstryd op die vierde van volgende maand teen Skotland op Twickenham. Borthwick sê dis belangrik om erkenning te gee aan alles wat Farrell vir Engeland doen en reeds gedoen het: