Faf sê SA20-liga is uitstekend vir krieket se ontwikkeling

Opwinding laai op voor Suid-Afrika se nuwe T20-liga – die SA20. Die toernooi vind vanaf 23 Januarie op ses stadions regoor die land plaas. Daar is bevestig dat die Johannesburgse franchise as die Joburg Super Kings bekend sal staan. Die span sal deur die Nieu-Seelander Stephen Fleming afgerig word, en aangevoer word deur die voormalige Protea-kaptein, Faf du Plessis: