EU wil deelnemende demokrasie bevorder

Die Europese Unie bied op 2 Junie ‘n program om deelnemende demokrasie in Namibië te bevorder by die parlement aan. Dit is ten doel om samewerking tussen die parlement, burgerlike samelewingsorganisasies en ander regeringsliggame te versterk. Die program se implementering het in Julie 2020 begin en sal tot Junie 2025 duur. Die EU se kommunikasiebeampte, Twaku Kayofa gesels met Kosmos 94.1 Nuus.