eThekwini se strande weer in die nuus met E. coli

ActionSA sê hy is bekommerd en verontwaardig oor die eThekwini-munisipaliteit se verontagsaming van die welstand van strandbesoekers. Volgens die jongste meting van Talbot, ‘n onafhanklike laboratorium, het die Country Club-strand verlede week ‘n E-coli-telling van 1 267 kolonie-vormende eenhede per 100 milliliter water gehad. Die Action SA-woordvoerder, Sanelisiwe Zuma, sê die strand moes lankal reeds vir strandgangers gesluit gewees het: