eThekwini moet riool aanspreek of ActionSA nader die hof

ActionSA in KwaZulu-Natal sê sy regspan het ‘n brief aan die eThekwini-munisipaliteit gestuur wat reis die die vloei van riool in die rivierstelsels in die stad wat gelei het tot die sluiting van strande, gesondheidsorg vir inwoners en die langtermynskade aan sensitiewe ekosisteme, onmiddellik aangespreek word. Toerisme het reeds met 80 persent afgeneem. ActionSA se Zwakele Mncwango sê die situasie is toegelaat om vir meer as ses maande voort te gaan: