Eskom voorspel 22 dae van beurkrag in die somer

Die kragopwekker, Eskom, sê hy verwag slegs 22 dae van beurtkrag dié komende somer. Amptenare van die krag-opwekker het vroeër vandag voor twee van die parlement se portefeulje-komitees verskyn oor ontwikkelings by die krag-voorsiener. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad …