Eskom verkoop onderbenutte bates

Eskom het twee geboue in die land aan die Departement Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie verkoop om universiteit-studente se behuisings-behoeftes te probeer verlig en ook vir maatskaplike behuising voorsiening te maak. Woordvoerder Sikonathi Mantshantsha sê die verkoop van die twee hoë geboue in Kimberley en Johannesburg het 76,1 miljoen Namibiese doller vir Eskom verseker. Mantshantsha sê die departement gaan die gebou in Kimberley in maatskaplike wooneenhede omskep, en die een in Johannesburg in studente-verblyf: