Eskom se kragstasies is aan die einde van hul leeftyd
Die DA sê die onlangse fase ses-beurtkrag was te wyte aan Eskom se kragstasies wat ‘n kritieke stadium bereik en uitgeskop het. Volgens die party is die skielike daling in opwekkingsvermoë te wyte aan kragstasies wat die einde van hul leeftyd nader. Ten spyte van die bekendstelling van Kusile-eenhede neem die energiebeskikbaarheidsfaktor steeds af, wat daarop dui dat steenkoolkragstasies dramaties swakker vaar. Samantha Graham-Maré van die DA verwerp ANC-aansprake wat hernubare energie vir die krisis blameer: