Eskom sal onderhoud self befonds

Die Suid-Afrikaanse minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, sê Eskom beplan nou om sy onderhoud eers intern te befonds. Hy het gepraat tydens ‘n inligtingsvergadering van die regering se energie-krisiskomitee. Gordhan is van mening die kragverskaffer kan die geld uit sy eie bronne voorsien. Hy beklemtoon ook die hantering van buitensporige pryse deur verskaffers kan Eskom help om baie geld te spaar: