Ons is een misverstand weg van kernoorlog

Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, sê die mensdom is net een misverstand of een verkeerde berekening weg van verwoesting weens kernkrag. Hy het by die opening van die konferensie oor die verdrag op die verbod op kernwapens in New York gepraat. Byna 13 000 kernwapens word tans in arsenale reg oor die wêreld bewaar. Guterres sê die wêreld was tot dusver gelukkig en kon a kernramp vermy, maar dit kan verander: