Eskom sal dieselfde paadjie loop as SAL – Roodt

Die ekonoom van die Efficient-groep in Suid-Afrika, Dawie Roodt, glo Eskom sal dieselfde paadjie as die Suid-Afrikaanse Lugdiens loop. Hy sê net soos die redery kan die kragverskaffer nie finansieel of operasioneel gered word nie. Roodt sê Eskom kan dalk ook in die toekoms moontlik sy werksmag moet verklein: