Eskom sal die kwessie van ‘n ramptoestand bestudeerFebruary 10, 2023

Eskom sê hy neem kennis van die regering se besluit om ‘n nasionale ramptoestand af te kondig om die elektrisiteitskrisis te hanteer. President Cyril Ramaphosa het gisteraand tydens sy staatsrede gesê die ramptoestand sal toelaat dat praktiese maatreëls ingestel word om sakeondernemings te ondersteun, en hospitale en waterbehandelingsaanlegte van beurtkrag vry te stel. Eskom se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê hulle sal saam met die regering werk om ‘n duidelike begrip te kry: